|
Waarom is ek `n kind van die Here? / Why am I a child of God?
Inleiding:
- Dit gaan om die vryheid van die mens
- Dit gaan oor oorwinning van….( die saai van…)
- Die wet is nie die binding meer nie en die vlees nie meer die regeerder nie…..( Die maai van….)
- Die vryheid van geloof…
- Dit gaan om die Here, die kruis, die dood en die opstanding van Jesus Christus….
- Laastens maar nie die minste nie gaan dit oor Heilige Gees en die beloftes…..
Ek is `n kind van God……Want ek het Goddelike vryheid verkry…
- Dit was on verdienstelik
- Het nie daarvoor gewerk nie
- Het die vryheid ontvang om ander te verlos
- Het die vrymoedigheid om te kan se ons is vry gemaak, nie perfect nie, maar gered deur God se genade
Vryheid ……Beteken…
Onafhanklik; Vrymoedigheid; teengestelde van slawerny; om die reg te behou;…….Joh. 8:33; 1Kor 7:21
Grieks……ELEUTHEROS……NO RESTRAINT
FROM THE LAW………. Gal 4:26
FROM SIN……….John8:36
Vry mans en vroue……Kolosense 3:11
Ek is kind van die Here…..want ek behoort aan iemand…..
Toewyding…..Commitment…… Vers 1-6 van Gal. se…..( lees saam)
Die toewyding is om te dien……Rom 12:11….Wees nie traag in die YWER…wees VUURIG van gees…. DIEN DIE HERE!!!!!
Serve…. Dien…..Dit is `n op offering Dit is `n wils besluit Dit is `n uitdaaging
Jesus came to serve…………………..Mark10:45
Jesus said to the devil………………..Matt.4:10….
Jesus Said blessed …………………...Luk. 12:37
Jesus said cant serve 2 masters……...Luke 16:13
Ons bedien en dien die Here en word gedien…..
Engele rondom ons…………………Heb. 1:14….
En die op roep aan ons…………….1Pet.4:10….
Ek is `n kind van die Here…….Want ek behoort aan Hom..
Hy het my geskep en gevorm……………...Ps. 139
Hy het my gered van `n gewisse dood……Joh. 3:16
Hy het my uit verkies……………………..Rom: 8:1- end…..
I belong…….I have a sense of achievement………I am not just a being on the earth with nothing to do or to achieve……
I have every thing to live for……Eternity waits……
Slot……
Pastor Carel Roux
|