|
Die web blad is opgestel ter inligting van elke lidmaat van ELIM GEMEENSKAPS KERK BLUFF. Die gemeente bestaan uit verskillende departemente. Die doel en funksie van elke departement word hier uiteengesit.
Ons opregte dank aan elkeen wat deel gehad het aan die opstel van hierdie werkstuk. Mag die Here julle ryklik seën.
|